Abendruhe Old Age Home
696 Sinagoge Weg Kameeldrift Oos, Roodeplaat, Pretoria, Gauteng
Abendruhe Old Age Home Pretoria (Aandrus) where caring for seniors is our livelihood. Abendruhe is a unique, caring home situated in Pretoria with a wonderful Bushveld climate with lush vegetation and bird life. • Quality accommodation and care in several single and double private rooms.• Options available for private bathrooms and toilets• Delicious, freshly cooked meals ensure that our elderly eat well!• We also make special provision for diabetic meals if required• Weekly games and other activities for our residents Under the guidance of the resident owners and a qualified sister: • A team of qualified staff who take care of our seniors 24 hours and can assist with daily needs such as shower, dressing, nails etc.• Daily cleaners to ensure that rooms are kept clean and tidy.• Washers that wash and clean laundry.• Weekly medical doctor visits, as well as affordable ambulance services can be arranged.• Physio arrangements can also be made The owners are personally involved in all aspects of the old age home. • Single rooms with shared ablution are available from R10 500, • Single rooms with an en-suite from R11 500,• And, double rooms with en-suite are on offer from R18 000 per couple. Visit us to come and see what we offer! Contact Gunther or Hendro Greeff for further inquiries. Abendruhe Tehuis (Aandrus) Deernisvolle versorging van seniors Abendruhe is ‘n unieke, omgee tehuis geleë in Pretoria met ‘n heerlike Bosveld-klimaat met welige plantegroei en voeëllewe. · Gehalte verblyf en versorging in verskeie enkel en dubbel privaat kamers. · Opsies beskikbaar vir privaat badkamers en toilette · Heerlike vars gekookte etes verseker dat ons oues lekker gesond eet! · Ons maak ook spesiaal voorsiening vir diabetiese etes indien nodig · Weeklikse speletjies en ander aktiwiteite vir ons inwoners Onder leiding van die inwoon eienaars en ‘n gekwalifiseerde suster: · ‘n Span gekwalifiseerde personeel wat 24 uur omsien na ons seniors en hulp kan verleen met daaglikse behoeftes soos stort, aantrek, naels doen ens. · Daaglikse skoonmakers wat omsien dat kamers skoon en netjies gehou word. · Wassers wat sorg dat wasgoed gewas en netjie gestryk word. · Weeklikse besoek van ‘n mediese dokter, asook beskostigbare ambulansdienste wat gereël kan word. · Physio reelings kan ook getref word Die eienaars is persoonlik betrokke by alle aspekte van die ouetehuis. Besoek ons gerus en kom kyk wat ons bied! Skakel Gunther of Hendro Greeff vir verdere navrae
Details
Care Tags
Services
- Medical doctor
- Doctor visits
- Nursing sister
- Meals
- Day care
- Laundry service
Amenities
- Library
- Hairdress
- Laundry
- Transport
- Bar
- Wheelchair access